Asked by the Customer on 11-05-2015 12:27:17
Question posted in the Property Law category relating to KwaZulu-Natal

Goeiedag
Kan u my asb help. Ons woonstel een heid in Amanzimtoti was verkoop of 'n veiling. Ons is nooit inkennis gestel dat die eenheid verkoop is nie en ook nie 'n "summons"ontvang nie. Ek is opsoek na my inhoud van my eenheid soos my meubels persoonlike goedere en klere. Ek moes nou by die bestuur van die woonstel gebou hoor die sheriff het die goed verwyder en ek weet nie waar my goedere is nie.
Wat se die wet en wat kan ek nou doen en wie kan ek aanspreeklik hou vir die goedere. Alles wat in die woonstel was is nou net weg.
Dankie vir u tyd
Groete
Ria Swart

If you would like to view the entire answer, you will need to either login or register a FREE account.