Asked by the Customer on 05-08-2016 21:21:28
Question posted in the Family Law category relating to Gauteng
Question posted in the Family Law category relating to Gauteng
Goeie dag. Ek het 2 meisies 11 en 9. Hul moet elke 2de naweek na hul pa gaan. Hul pa is weer getroud maar die stiefma was aangekla vir aanranding op die oudste meisiekind. Die saak is egter tersyde gestel weens onvoldoende bewyse. Al was die fotos daar. Die kinders is weer na hul pa toe maar hy het hul bly blameer oor die aanraanding saak. Nou weier die kinders om na hul pa te gaan. Hy bel hul en vloek hul nou. Hy het al gedreig om kinders af te skryf. Hy is nou na sy prok en die se nie ek eof die kinders mag weier dat hul na hom toe gaan nie. Ek het die kinders na n maatskaplime werker toe gevat en sy het met hul gepraat en n verslag geskryf. Kan u my net raad gee wat om nou te doen. Mag die kinders weier on na hul pa te gaan. Baie dankie. Santie Marais
If you would like to view the entire answer, you will need to either login or register a FREE account.